Quantcast
Channel: gesondheid | Maroela Media
Browsing latest articles
Browse All 116 View Live

Boek: Kalmte in die malle gejaag

Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe  dol en jy erg gestres.

View Article


Ligloop vir dié vlieg se larwes

Inwoners van die Jakarandastad het hierdie jaar dalk meer as een rede om ʼn vroeë winter te verwelkom: Die koeler, droëer weer sal onder meer klaarspeel met die besmetting van mangovlieglarwes wat al...

View Article


10 wenke om dié winter gesonde kosbesluite te neem

Volg dié 10 wenke om jou die winter so ʼn bietjie in toom te hou, sonder om te voel asof jy op ʼn dieet is.

View Article

Patat en aartappel: Watter een is gesonder?

Is daar ʼn rede waarom ons dink dit is gesonder om patatskyfies in ʼn restaurant te bestel, eerder as gewone aartappelskyfies?

View Article

Luister: Watter gevare hou droë oë in?

Ooggesondheid is iets wat in die meeste gevalle agterweë gelaat word omdat die simptome van oogsiektes waarskynlik nie so hard vir aandag jil soos ʼn seer keel of ʼn lam arm nie. Maar selfs ʼn toestand...

View Article


Gegrens, gegrendel, gegrond

Die wipplank ry deesdae minder rof met my. En ek glo dit is omdat ek ʼn groot deurbraak gemaak het ʼn jaar gelede. Ek het die waarde van grense ontdek.

View Article

Raad vir ʼn gesonder leefstyl

ʼn Gesonde leefstyl is iets wat vir baie mense soos ʼn groot uitdaging klink, maar dit is baie belangrik om aandag daaraan te gee dat jy en jou gesin gesond is en dat jul leefstyl nie die oorsaak van...

View Article

Wintersiektes en jou kind: Wanneer moet jy bekommerd raak?

Met so baie van die siektes wat dieselfde simptome het, kan dit moeilik wees om vas te stel wat jou kind onder lede het.

View Article


NGV: Regering kan eers oor tien jaar hieraan dink

Die regering het R4,1 miljard rand in die mediumtermynbegroting opsy gesit vir die Nasionale gesondheidsversekering (NGV).

View Article


Jou wip maak (ander!) seer

Maar, liewe Wipplankryer, één ding moet jy onthou. Daar is mense in jou lewe wat jou pyn sien en hartseer is daaroor. Maar jy maak hulle seer.

View Article

Motsoaledi se ‘rookwet’ plaas sakeregte op die spel

Hierdie wetgewing sal die staat se mag oor ons net verder vergroot en ons vryheid net verder verklein.

View Article

NGV ‘nie ontwerp om te werk nie’

“My bekommernis is dat teen die tyd wanneer Suid-Afrika tot dieselfde gevolgtrekking kom, sal ons private gesondheidsorg onherstelbaar verwoes wees.”

View Article

NGV-krisisberaad: ‘My en my gesin se gesondheid mag nie misluk nie’

“Elke stem is nou nodig. Groot regeringsprojekte kan nog misluk, maar my en my gesin se gesondheid mag nie – daarom durf ons nie nou stilbly nie.”

View Article


Wat is fout met die beloftes van die NGV?

“Teen die tyd dat mense besef die NGV kan nie die beloftes nakom nie, sal almal afhanklik wees van ʼn verwoeste staatsmonopolie in gesondheidsorg.”

View Article

Navorsing wys gesondheidspraktisyns kan land uit weens voorgestelde NGV

ʼn Navorsingstudie wat deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) onderneem is om die gevoel en menings van mediese praktisyns aangaande die nasionale gesondheidsversekering (NGV) vas te stel, is...

View Article


Wat is die NGV?

Openbare en privaat gesondheidsorgverskaffers sal by die NGV geakkrediteer moet wees en sal deur staatsinspekteurs gekontroleer word.

View Article

Die NGV in ’n neutedop

Dit is hoe die voorgestelde NGV jou, dokters, mediese fondse en die ekonomie sal raak:

View Article


Die NGV en die aanslag op ons vryheid

Hoe meer mag die staat het, hoe minder vryheid het die individu. Een van die grootste aanvalle nog op individuele vryheid kom in die vorm van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).

View Article

Dít is taboe!

Indien daar tien mense saam in ʼn vertrek is en een van hulle maak hul “status” as Wipplankryer bekend, is die kans goed dat die persoon met drie veralgemenings, vier kitskure en twee of drie...

View Article

Allergies? Dís dalk hoekom!

36% van mense ervaar ekseemtipe simptome wanneer hulle juweliersware dra.

View Article
Browsing latest articles
Browse All 116 View Live