Quantcast
Channel: gesondheid | Maroela Media
Browsing all 116 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luister: Skenk bloed en red meer as een lewe hierdie Paasnaweek

Ivor Hobbs is die streeksbemarkingsbestuurder van die Suid-Afrikaanse nasionale bloeddiens. Foto: Skermskoot van ‘n onderhoud met Dagbreek. Daar is geen plaasvervanger vir bloed nie en met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luister: Kookboek inspireer jou om lekker kos, wat ook gesond is, voor te berei

Dr. Michael Mol en John Berry het pas ‘n kookboek vol gesonde gesinsetes vrygestel. Foto’s: Esté Meyer Jansen. Gesond eet mag nooit vervelig wees nie. Dit is die filosofie van dr. Michael Mol en John...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deon Labuschagne goed op dreef met volgende fiksheidsuitdaging

Dr. Jerrie Bezuidenhout saam met Deon Labuschagne (middel) en Anne Rajcoomaar van die Suid-Afrikaanse Steungroep vir Depressie en Angs (SADAG). Foto: Esté Meyer Jansen. Deon Labuschagne wat verlede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n BSc, Tuberkulose en gróót drome

Sandy van Niekerk. Foto: Verskaf.Om met tuberkulose te worstel terwyl jy vir ’n BSc-graad aan die Universiteit van Stellenbosch studeer is nie vir enige iemand beskore nie. Sandy van Niekerk het dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Skud-skud (die soutpot) jou pad na ʼn hartaanval

Foto: ‘n Skermskoot uit die video. Suid-Afrikaners neem daagliks tot agt maal meer sout in as die voorgestelde daaglikse inname van 5 gram. Navorsing toon dat te veel sout in jou dieet tot hartaanvalle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luister: Nuwe soort joga-oefeninge in Gauteng bekendgestel

‘n Hotpod jogasessie in aksie. Foto: Ed Reeve Die nuutste oefengier het pas in Suid-Afrika uit Londen, in die Verenigde Koninkryk geland – ʼn nuwe soort joga-oefening is in Maartmaand in Gauteng...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resep: French Toast met wildesampioene

French Toast met wildesampioene. Foto: Jou beste lewe/CUM-uitgewers. Hierdie vegetariese, graanvrye resep is genoeg vir twee mense. Jy kan dit ook saam met ʼn geposjeerde eier voorsit as jy lus voel....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoksyfers oor kleuters se eetgewoontes onthul

Helpende Hand het reeds met die hulp van ʼn dieetkundige verskeie spyskaarte opgestel wat vir kleuterskole en ouers beskikbaar gestel word om optimale voedingspatrone by kleuters te vestig. Foto: Esté...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luister: Só kan jy beter na jou oë kyk in die werkplek

Foto: thehealthsite.com Talle faktore in die werkplek kan ʼn negatiewe invloed op jou oë hê. 28 April is Wêrelddag vir Veiligheid- en Gesondheid in die Werkplek en Maroela Media gesels met Rudine...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Word deel van die #3000unitsaday-veldtog

Moeders is van die mees algemene gebruikers van bloed weens komplikasies tydens geboorte. Foto: Argief. Met Moedersdag wat hierdie naweek gevier word wil die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voorkom vergeetagtigheid met slim dieetaanpassings

Die MIND dieet kan help om vergeetagtigheid en selfs Alzheimer se siekte te voorkom. Foto: Springchicken.com Johanrie Swart Is jy net verstrooid en vergeetagtig, of is Alzheimer se siekte dalk jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak min slaap en stres ons vet?

Meer en meer navorsing bevestig dat te min slaap gewigsverlies kan belemer. Foto: Bodymeasure.com.au Riëtte van Rooyen and Desiré Brand Dit word dalk tyd om ʼn bietjie vroeër in te kruip. Nuwe navorsing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die regte dosis oefening vir ‘n langer lewe

Oefening is beslis goed vir jou en kan selfs jou lewe verleng. Foto: Pixabay.com Carlien van der Merwe Ons weet lankal dat oefening verskeie gesondheidsvoordele inhou. Anders as medikasie, kom oefening...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oom Herrie se kerrie: Daar waar engele hou

Oom Herrie se kerrie. Foto: Argief. Die afgelope week beland oom Herrie toe op daardie plek waar mense gewoonlik wyd hou as hulle kan – die hospitaal. Maar dit is ook die plek waar engele hou. ’n Mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luister: Hulp en raad vir mammas van premature babas

Dr. Welma Lubbe gee raad vir die ontwikkeling en voeding van premature babas. Foto: Myhealthybee.com Die jongste internasionale data toon dat soveel as 14% van alle babas in Suid-Afrika prematuur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gluten-vry of nie?

Brood en ‘n gluten-vrye dieët word dikwels gedabatteer. Foto: Zoozo.org Althea Nel Ek dink aan brood sedert Prof Tim Noakes The Real Meal Revolution bekend gestel is en ek ure spandeer het om oor die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Demensie soms voorkombaar

Volgens die jongste navorsing is ‘n derde van demensie gevalle voorkombaar. Foto: Verskaf. Navorsing deur die Erasmus-universiteit se Mediese Sentrum (Erasmus MC) toon dat demensie voorkom is in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oom Herrie se kerrie: Die vyfde gaatjie

Oom Herrie se kerrie. Foto: Argief. Desember 2014, op my sestigste verjaardag, het ek by vriend Matie ’n bruin gordel gekry. ’n Hoogs tydige geskenk want my ou bruin gordel was nie meer geskik vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

MIV/vigs: Die een wat deur die nag ons pret beloer

Foto: rondeboschunited.org.za Uittreksel: Ek wonder oor die sterftes. Oor die grafte. Oor die treurendes. Ebola het in 2014 in die omgewing van 8 000 slagoffers oor ’n wye gebied geëis en geweldige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar is die basiese bestanddeel – voeding?

Chris de Beer beskou voeding as een van die belangrikste elemente in ‘n sportpersoon se roetine. Foto: Verskaf. Chris de Beer Die internasionale rugbykonferensie op 23 Julie in Pretoria was ʼn...

View Article
Browsing all 116 articles
Browse latest View live