Nasionale Gesondheidsversekering: SA het nie die ideale agtergrond
Argieffoto (Foto; DarkoStojanovic, Pixabay) Deur Jeannette Gnade Niemand kan die edel motief agter ʼn werkbare nasionale gesondheidsplan vir alle landsburgers ontken nie. Gesonde burgers lei immers tot...
View ArticleDie NGV-monster sal SA bankrot maak en pasiënte laat ly
Dr. Koos Marais. Foto: Verskaf. Deur dr. Koos Marais Dit kos nie ’n breinchirurg om te besef dat Suid Afrika se mediese bedryf terminaal siek is nie. Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, is...
View ArticleAftrede: Moenie dat jou gemoed jou onderkry op jou oudag nie
Argieffoto: Psychone.net Hierdie artikel is deel van ʼn reeks wat lesers help om hul aftreejare die beste tyd van hul lewe te maak. Die artikel is ʼn uittreksel uit Johannes Jordaan se boek Prima Tyd –...
View ArticleAgt lesse uit die psigiatriese hospitaal
Foto: Erkan Utu/Pexels.com Deur Moira-Marie Kloppers My hart bons toe ons by die sekuriteithek stop. Dit is Vrydagoggend net voor 12:00. Die valboom wag terwyl my man die sekuriteitswag se boek invul....
View ArticleVan profielsamesteller vir reeksmoordenaars na gesonde kos – dit het alles te...
Dr. Micki Pistorius help mense deesdae om die dramatiese invloed van kos op die brein beter te verstaan. Foto: Mickipistorius.co.za Dr. Micki Pistorius was die eerste vroulike forensiese...
View ArticleGeniale gemmer
Argieffoto (Foto: silviarita, Pixabay) Gemmer is een van daardie rare natuurlike produkte wat nie net propvol gesondheidsvoordele is nie – dis boonop heerlik in verskeie vorme. Knibbel aan ʼn...
View ArticleDaar is hulp en hoop vir depressielyers
’n Groot aantal depressiewe mense kry nooit hulp van enige aard nie. Een moontlike rede is omdat daar ’n stigma aan depressie kleef en nie maklik daaroor gepraat word nie. Depressiewe mense is nie...
View ArticleWanneer jy bang word omdat jy beter voel
"Ja, om beter te voel is beter, maar dit maak my bang."
View ArticleBeskerm jouself só in geval van siekte, ongeluk dié vakansie
In Desember verkas almal gewoonlik na die kus of oorsee, en dit is amper weer daardie tyd van die jaar vir Suid-Afrikaners!
View ArticleSA moet huil oor Vigs
Twee faktore wat nie sommer genoem word nie, is dat MIV-Vigs tot ’n groot mate ’n morele been het, en tweedens dat dit finansiële implikasies het.
View ArticlePippie se ma ‘kan nou saam met haar droom’
“Van verlede jaar hierdie tyd tot nou is daar só ʼn groot verskil. Pippie het soveel meer energie, sy probeer elke liewe dingetjie doen en met soveel oorgawe. Dit klink dalk nie na veel nie, maar sy kan...
View ArticleListeriose: ‘SA se voedsel is veilig’
Verbruikers word aangemoedig om by die wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se vyf punte vir voedselveiligheid te hou om listeriose te help voorkom.
View Article‘Ginger’ help ma’s op Facebook om kinders gesond te hou
“Vetsug is een van Suid-Afrika se openbare gesondheidskwessies wat die vinnigste toeneem. Soveel as twee uit elke tien 10 kinders is oorgewig of ly aan vetsug.”
View ArticleKinders en skermtyd: Filter die blou lig uit
Almal weet sekerlik nou al dat te veel skermtyd sleg vir kinders is. Dit maak nie net inbreuk op tyd wat eerder buite deurgebring kon word of om beter menseverhoudinge te bou nie, maar daar is ook ʼn...
View ArticleOndersteun mekaar
Dit is vandag jou keuse om 2018 te omhels, van elke uitdaging ʼn geleentheid te maak. Hou die verhoudings in die gesin kerngesond, staan saam teen elke storm, deel in mekaar se vreugde en oorwinning, om...
View ArticleBoek: Die pasiënt as vennoot
In hierdie boek wys dr. Dawie hoe die pasiënt medeverantwoordelik is vir sy of haar eie gesondheid.
View ArticleBoek: Kalmte in die malle gejaag
Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres.
View ArticleLigloop vir dié vlieg se larwes
Inwoners van die Jakarandastad het hierdie jaar dalk meer as een rede om ʼn vroeë winter te verwelkom: Die koeler, droëer weer sal onder meer klaarspeel met die besmetting van mangovlieglarwes wat al...
View Article10 wenke om dié winter gesonde kosbesluite te neem
Volg dié 10 wenke om jou die winter so ʼn bietjie in toom te hou, sonder om te voel asof jy op ʼn dieet is.
View ArticlePatat en aartappel: Watter een is gesonder?
Is daar ʼn rede waarom ons dink dit is gesonder om patatskyfies in ʼn restaurant te bestel, eerder as gewone aartappelskyfies?
View Article