[Foto’s] 25 Kosblik idees
Foto: 5dollardinners.com Dis amper weer tyd vir kinders om terug skool toe te gaan en ʼn lekker kosblik maak die skooldag sommer beter. Hier is 25 kosblik idees om mammas se werk bietjie makliker te...
View Article[Resep] Verfrissende pynappel-en-kruisement-drankie
Foto: Jou beste lewe Behalwe vir sy stekelrige skil is daar niks pynliks aan die gesondheidsvoordele van pynappel nie. Hierdie soet, sappige vrug bevat bromalien, ʼn ensiem wat artritispyn verlig deur...
View ArticleHoekom het jy ʼn dokter geword?
Foto: DarkoStojanovic/Pixabay.com Ek kan klagtes indien by die betrokke hospitale of Mediese Raad om van my frustrasie ontslae te raak, maar ek weet daar sal net mooi niks van kom nie. Daarom spreek ek...
View Article‘Dit gaan oor porsiebeheer’, meen dieetkundige
Hilda het by Maroela Media kom kuier. Foto: Adéle Changuion Die resepteboeke wat Hilda Lategan al gepubliseer het kan ʼn boekrak vol staan. Ondanks die magdom resepteboeke wat beskikbaar is – en ʼn mens...
View ArticleKom draf saam met die Medihelp ‘Sunrise Monster’
Verlede jaar se Sunrise Monster-wedloop. Foto: Verskaf Medihelp se 39ste “Sunrise Monster”-padwedloop word vanjaar op 5 Maart by die Harlequin-klub in Totiusstraat in Groenkloof, Pretoria, gehou. Die...
View ArticleSlim ma’s kies breinkos vir hul kinders
Foto: Dreamstime.com Goeiedag Susan Ná baie jare van loopbaan-najaag is ek nou ’n tuisbly-ma met drie skoolgaande kinders, onderskeidelik 14, 10 en 6 jaar oud. Hoewel ek nog altyd probeer sorg het dat...
View ArticleSó skud ander lande die vetrolletjies af
Foto: Pixabay.com Volgens Lize Snyman Dieetkundiges het Suid-Afrika se algehele bevolking ʼn vetsugkoers van 31,3 persent – in vergelyking met lande soos Frankryk, Italië en Swede wat onder 10 persent...
View ArticleGehaltelewe: Grondslag in eerste 1 000 dae van kind gelê
Foto: Myhealthybee.com ʼn Kind se fisieke, intellektuele en emosionele ontwikkeling vind die vinnigste plaas in die eerste duisend dae van sy of haar lewe. Gedurende hierdie tydperk, wat strek van die...
View ArticleNavorsers pak uitdagings van kinder-TB
Argieffoto. Deur Wilma Stassen, verskaf deur Universiteit Stellenbosch Ter herdenking van Wêreld-TB-dag op 24 April bespreek van die wêreld se voorste navorsers oor kinder-TB die bykomende uitdagings...
View ArticleAGHS ʼn ‘chroniese siekte’ onder volwassenes
Dr. Renata Schoeman. Foto: Catalogue.belpark.sun.ac.za Meer as ’n miljoen Suid-Afrikaners tussen 20 en 50 jaar oud word geraak deur volwasse aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (AGHS), sê dr. Renata...
View ArticleWaarom verloor jy jou eetlus wanneer jy siek is?
Foto: Pixabay.com Onderdruk ons een van Moeder Natuur se oudste en effektiefste bakterie-bevegtende meganismes deur pasiënte te forseer om te eet nadat hulle hul eetlus verloor het tydens ʼn infeksie? ʼn...
View Article[Resep] Bloubessiemuffins
Bloubessiemuffins. Foto: Glutenvrye gebak Gluten is ʼn proteïen wat voorkom in koring, rog, gars en hawermout. Om verskeie redes, onder meer geneties van aard, asook weens ʼn immuunreaksie en...
View ArticleBoek: Eet reg
Eet reg deur Zelda Ackerman Foto: Verskaf Zelda Ackerman Vetsug neem skrikwekkend toe. Die oorsaak is deels emosionele eetgewoontes wat in die kinderjare aangeleer word wanneer kos gebruik word as...
View Articleʼn Kookboek vir allergieë
Foto: Verskaf Hilda Lategan, ʼn dieetkundige van Pretoria, het by Maroela Media kom kuier om oor haar nuwe kookboek, Suid-Afrikaanse Kookboek vir Allergieë en Voedselsensitiwiteit, te gesels. Hoewel...
View ArticleSó beskerm jy jouself teen die son – ook in die winter
Foto: Pixabay.com Vergeet van ontwerpersandale en modieuse strandsakke. Enige vakansieganger wat al gebrand het in die Afrika-son, weet sonbeskermingsroom is ‘n verpligtebykomstigheid vir somer is....
View ArticleLaekoste-leefstylprogram om diabetes hok te slaan
Foto: Pixabay, stevepb deur Alec Basson Volgens die Internasionale Diabetes-federasie was daar in 2015 ongeveer twee miljoen Suid-Afrikaners met diabetes, en bykans 57 318 mense het gesterf weens...
View ArticleGebrek aan kennis ’n ernstige bedreiging ten opsigte van kinderkanker
Prof. David Stones en dr. Jan du Plessis van dieUniversiteit van die Vrystaat se pediatrieseonkologiesaal help jong pasiënte, eenop ’n slag. Foto: Nonsindiso Qwabe Volgens die Vrystaat se enigste twee...
View Article‘MIV-piesangs’ het mense op hol
Die foto wat by die berig versprei word.Die departement van gesondheid het bewerings ontken dat MIV-besmette piesangs in Suid-Afrikaanse winkels verkoop het nadat berigte daaroor sommige mense op hol...
View Article“Net die beste vir my kinders”
Foto: Dagon/Pixabay.com Deur Lindie Strydom Elke slim verkoopsman en geleentheidsontginner wat sy sout werd is, weet dit ook. Daardie frase van “net die beste” is jou kaartjie in in die hart en...
View ArticleGeestesgesondheid: Die sleutelrol van oefening
Foto: Verskaf. Wêreld-geestesgesondheidsdag val in Oktober, en dié dag word gevier om bewusmaking te kweek dat daar wêreldwyd ’n geestesgesondheidsprobleem bestaan. Luidens ’n verslag wat in 2014 in...
View Article